|
|
'n Dorp wat diep in jou siel inkruip. Dis waar bure nog vriende is. Waar die gemeenskap na mekaar omsien. 'n Plek waar jy weer jou eie hartklop kan hoor, maar ook die hartklop van eeue gelede... lees verder>>> |
|
||||||
![]() |
||||||||
![]() |
||||||||
![]() |
Pak jou tas want die dorp se gasvryheid borrel van sy talle uitstekende gastehuise en –plase oor in sy strate en almal sien daarna uit om jou te ontvang. |
|||||||
|
Die oudste
nedersetting
|
||||||||
|
Die Van der Post Gastehuis/Artist Retreat is 'n goed toegeruste selfsorgeenheid wat in 2002 in gebruik geneem is. Dit is beskikbaar as gastehuis vir die publiek as kunstenaars, akademici, sangers, skrywers nie hier arbei nie. Lees verder >> |
|
|||||||
|
|
||||||||