1 dubbelbed met oopplan kombuis
Badkamer met bad en stort
Ekstra - klein kamer met TV
Privaat ingang na gastekamer en veilige parkering
Braai area beskikbaar - egte Karoo braaipakkies kan vroegtydig gereël word by ons slaghuis op die dorp.
Klein troeteldiere welkom
R250 per kamer
|
1 dubbelbed met oopplan kombuis
Dubbelstort
Privaat ingang na gastekamer en veilige parkering
Braai area beskikbaar - egte Karoo braaipakkies kan vroegtydig gereël word by ons slaghuis op die dorp.
Klein troeteldiere welkom
R250 per kamer
|