
In the heart of Philippolis, with it's beautiful old church
in the main road An old church bell that tolls, birds singing, these
are some of the sounds you will hear when you stay at Kanon.
Because the guest house is situated in the middle of town, all the
historical tourist attractions can be visited on foot.
In die hart van Philippolis,
waar die ou NG Kerk statig in die hoofstraat staan.
'n Kerkklok wat slaan, voëls wat sing, dit is van die geluide wat
plek maak vir die stadslawaai, wanneer jy hier tuisgaan. Kanon bied jou rustigheid en genotvolle verblyf.
Omdat die gastehuis in die hart van die dorp geleë is, kan al die
dorp se geskiedkundige besienswaardighede maklik te voet besigtig
word.