Jobhuis

 

Very powerful, especially the hope and joy in the last painting!
Karlien & Jeff Day - England

 

Soos 'n oase vir moeë woestynreisigers! Woord, visueleel, musiek - 'n kragtige salf vir die gees.
Wim en Lynette Fourie, Welkom

 

'n Terapeutise ervaring.
Marietjie Underhay, Louis Trichardt

I was told God would never place such a burden on me that I cannot bear, my answer: "God is now pushing it"!! I now realize He was not placing the burden, just making me stronger. Jobhuis is a bolt hole, for all emotions. Anger, sadness, regret, bittersweet memories! And forgiveness.
Ward

Prys ons grote God! Ek lewe met vreugde en nederige dankbaarheid. Mag Hy hierdie aangrypende ervaring op Sy unieke manier in elkeen se lewe tot Sy eer gebruik!
Anit Botha, Helderkruin

Beautiful & personal. I felt a struggle between constraint & liberation. An explosion of energy & despair that finds some sort of peace. Your work is very brave.
Anna Lemberger, Milwaukee, WI

 
 
 

I'm back again - can't get these paintings out of my mind.
Idonea Prentice

 
 

Dit het my siel verryk
Fanie Venter, Philippolis

 
 

Baie dankie vir 'n geestelike ervaring op die staduim moeilik verwoordbaar is. 'n Ware hawe van stilword in 'n klein plekkie.
Toi en Alma

 
   
 
Baie dankie. Dit was vir my 'n belewenis. Dankie aan my Hemelse Vader ek kan ook sê EK LEWE!
Marietjie Cilliers
 
     
 
God werk op veemde wyse! Hy kan heelmaak! Ongelooflike skeppingswerk in kleur en klank!
Jan en Magda van der Merwe, Hermanus
 
 
TUISBLAD · PHILIPPOLIS · JOBHUIS · NG KERK · TE DOENE · KAART · AKKOMMODASIE · EIENDOMME