'n Dorp wat diep in jou siel inkruip. Dis waar bure nog vriende is. Waar die gemeenskap na mekaar omsien. 'n Plek waar jy weer jou eie hartklop kan hoor, maar ook die hartklop van eeue gelede... lees verder>>>

Tuisblad
Philippolis
NG Kerk
Akkommodasie
Ondernemings
Te doene
Ligging

SIR LAURENS VAN DER POST SKRYWERS WERKWINKEL
2-5 Oktober 2008 met bekroonde digter en draaiboekskrywer,
Kobus Moolman >>>

Eiendomme
te koop in
PHILIPPOLIS >>

 VISIT US in ENGLISH >>

Pak jou tas want die dorp se gasvryheid borrel van sy talle uitstekende gastehuise en –plase oor in sy strate en almal sien daarna uit om jou te ontvang.

Die oudste nedersetting
in die
Vrystaat

Die Van der Post Gastehuis/Artist Retreat is 'n goed toegeruste selfsorgeenheid wat in 2002 in gebruik geneem is. Dit is beskikbaar as gastehuis vir die publiek as kunstenaars, akademici, sangers, skrywers nie hier arbei nie. Lees verder >>


Motorfietsryers besoek Philippolis
12 Mei 2007  >>>

Kom koop 'n lekker 'blyhuis' in historiese PHILIPPOLIS >>>

 

AKKOMMODASIE >

Property for Sale | Home | Philippolis | Dutch Reformed Church | Accommodation | Businesses | Things to do | Location map
Tuisblad | Philippolis | NG Kerk | Akkommodasie | Ondernemings | Te doene | Ligging