JOBHUIS huisves ‘n permanente uitstalling van 25 kontemporêre skilderye (Rina Coetzee) na aanleiding van die Bybelboeke, Job en Klaagliedere.
Die skilderye is ‘n uitbeelding van die kunstenaar se worsteling met depressie. ‘n Besoek aan JOBHUIS neem jou op ‘n reis van in kontak kom met jouself, jou emosies en die vind van innerlike vrede. Jy kry geleentheid om in afsondering diep na te dink en uiting aan jou emosies te gee.
Alle mense kan baat vind by ‘n besoek aan JOBHUIS. Mense wat lyding of verliese ervaar, getuig veral dat blootstelling aan die skilderye vir hulle van besondere waarde is.
Dr Retha du Plessis
Housed in JOBHUIS is a permanent exhibit of 25 contemporary paintings (artist Rina Coetzee) based on the Biblical books of Job and Lamentations.
These paintings express the artist's struggle against depression.
A visit to JOBHUIS takes one on a journey of coming-in-contact with oneself, one's emotions, and the discovery of inner peace. There are opportunities for solitary meditation, and the expression of one's emotions.
Anyone who visits the JOBHUIS will benefit from the visit. People, who have experienced suffering or loss, have testified that exposure to the paintings has been of particular value to them.
Dr Retha du Plessis 083 4516 973