|
 |
|
In the heart of Philippolis, with it's beautiful old church
in the main road An old church bell that tolls, birds singing, these
are some of the sounds you will hear when you stay at Kanon.
Because the guest house is situated in the middle of town, all the
historical tourist attractions can be visited on foot.
In die hart van Philippolis,
waar die ou NG Kerk statig in die hoofstraat staan.
'n Kerkklok wat slaan, voëls wat sing, dit is van die geluide wat
plek maak vir die stadslawaai, wanneer jy hier tuisgaan. Kanon
bied jou rustigheid en genotvolle verblyf.
Omdat die gastehuis in die hart van die dorp geleë is, kan al die
dorp se geskiedkundige besienswaardighede maklik te voet besigtig
word.
|
|
 |
|
email/epos:
Daan
and/en Lettie Pretorius
Tel: +27 (0) 51 773 0088 · Cell/Sel: 082 371 4524
Enjoy
the Karoo tranquility where you can feel human again.
This beautiful
guest house offers you:
2 en suite double rooms with kitchenette's
Flatlet (sleeps 4) with all amenities.
Within walking distance to all tourist attractions.
Fans, swimming pool and safe Parking.
Kom word
weer waarlik mens in die Karoo se rustigheid.
Die pragtige gastehuis bied:
2 en suite dubbelkamers - ten volle toegerus.
'n 4-bed woonstel - ten volle toegerus.
Dakwaaiers, swembad en veilige parkering.
|