PHILIPPOLIS NOOI JOU ...
Kom word deel van ons plattelandse gemeenskap!

Tuisblad
Philippolis
NG Kerk
Akkommodasie
Ondernemings
Te doene
Ligging


Kom
asem
ons skoonste skoonste lug in ...

Kom loop
in die veld ...

Vergaap jou aan die sterrehemel ...

Kom word
weer mens ...

Laat weer jou
siel met jou liggaam opvang ...

BELEEF die PLATTELAND!

 

"n Huis om in af te tree in die bo-karoo!


Groot sit- eetkamer met kleiner aangrensende studeer- of werkkamer,
heerlike groot kombuis met ingeboude houtkaste,
3 slaapkamers, badkamer,
en agterstoepie.

   

Die oudste nedersetting
in die
Vrystaat


Dié huis en dak is verlede jaar buite nuut geverf . Binne kan u heerlik restoureer en die houtvloere wat onder die matte verskuil lê weer laat lewe. 2 van die slaapkamers het ook nog houtplafonne wat met sorg gerestoureer kan word.

In die gang is bêreplek in 'n kas wat in die dik muur ingebou is en daar is ook so 'n kas die grootte van 'n gewone deur in die een slaapkamer. Ongelukkig is daar geen ingeboude kaste in die slaapkamers nie behalwe die een klein kassie vir snuisterye. Die kombuis maak op vir bêreplek en het heerlike pakplek in houtkaste soos foto's hiernaas.

U kan hierdie huis opraap vir die prys van 'n eenmanwoonstel.
PRYS R350,000

Skakel nou vir Rina Coetzee by:
083 451 6974 of 051 773 0157

 

 


Sit- eetkamer vanaf die studeerkamer
<

 

 

Property for Sale | Home | Philippolis | Dutch Reformed Church | Accommodation | Businesses | Things to do | Location map
Tuisblad | Philippolis | NG Kerk | Akkommodasie | Ondernemings | Te doene | Ligging