'n Dorp wat diep in jou siel inkruip. Dis waar bure nog vriende is. Waar die gemeenskap na mekaar omsien. 'n Plek waar jy weer jou eie hartklop kan hoor, maar ook die hartklop van eeue gelede... lees verder>>>
 

VISIT US in ENGLISH >>

Tuisblad
Philippolis
Akkommodasie
Ondernemings
Te doene
Ligging

 

Eiendomme te koop
in PHILIPPOLIS >>

Pak jou tas want die dorp se gasvryheid borrel van sy talle uitstekende gastehuise en –plase oor in sy strate en almal sien daarna uit om jou te ontvang.

Die oudste nedersetting
in die
Vrystaat

Die Van der Post Gastehuis/Artist Retreat is 'n goed toegeruste selfsorgeenheid wat in 2002 in gebruik geneem is. Dit is beskikbaar as gastehuis vir die publiek as kunstenaars, akademici, sangers, skrywers nie hier arbei nie. Lees verder >>


Motorfietsryers besoek Philippolis
12 Mei 2007  >>>

AKKOMMODASIE >


Kom koop jou droom Gastehuis of sommer net 'n lekker 'blyhuis' in historiese PHILIPPOLIS >>>

Property for Sale | Home | Philippolis | Accommodation | Businesses | Things to do | Location map
Tuisblad | Philippolis | Akkommodasie | Ondernemings | Te doene | Ligging